God het jou onvoorwaardelik lief

God het jou onvoorwaardelik lief
God het jou onvoorwaardelik lief. Selfs nog voor jou geboorte het God jou geken en liefgehad. Hy is lief vir jou, ongeag jou verlede of jou hede.
8Maar God bewys Sy liefde tot ons daarin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was. – Romeine 5:8