Hierdie webwerf gaan oor Jesus Christus en ons pad tot aanvaarding van Hom as die Here en Redder van ons lewens. Ons ervaar die liefde van God die Vader, deur sy Seun, Jesus Christus, en die inwoning van die Heilige Gees.
Johannes se evangelie, Hoofstuk Drie, is die bewys daarvan dat God jou liefhet, en dit is God se plan van redding vir jou lewe.
Eerstens, die feite oor God se plan vir jou lewe
[ Die feite, eenvoudig maar duidelik gestel... ]
Ek Is
God het Homself aan Moses bekend gestel as EK IS WAT EK IS. Eeue later gebruik Jesus dieselfde woorde: Ek is die brood van die lewe, die lig van die wêreld, die goeie herder… Wat beteken dit vir jou vandag?
Ek Is
Hoe voel jy oor jou sonde?
Dawid se sonde het sy hele liggaam en sy verhoudings geraak – en tog het hy dit steeds bely. Die gevaar is nie sonde self nie, maar wanneer dit jou nie meer bekommer nie.
Bely jou sonde
Die Here beskerm die gelowige
Psalm 34 het ’n pragtige struktuur: wat jy moet doen (en nie moet doen nie), en die Here se reaksie daarop. Dit bevat ook ’n kragtige profesie wat reeds bewaarheid is.
Psalm 34 in diepte
Laat toe dat God jou verander
Die wêreld baklei hard vir jou aandag. Luister jy na die stem van die wêreld, of na die stem van die Gees wat jou wil vernuwe? Jy is nie geroep om ’n wurm te bly nie.
Romeine 12:2 in diepte
Geestelike en Emosionele Ondersteuning
Depressie en angs maak geen onderskeid nie – selfs Bybelse leiers en profete moes daarmee worstel. Leer hoe om te veg vir jou hart, verstand, en verhoudings.
Veg vir jou hart en verstand
Aan watter kant van die pad gaan jy stap?
’n Man lê aangerand en half dood langs die pad. Twee godsdienstige leiers stap aan die oorkant verby; ’n veragte Samaritaan stop en help. Aan watter kant stap jy?
Die barmhartige SamaritaanOuer nuus, stuur 'n bladsy vir 'n vriend, en ons studie oor soteriologie.
Ons kyk na vorige artikels wat jy dalk nie gelees het nie. Sommige is moontlik in Engels.
Wat dit verg om 'n man te wees
Moenie die een wees wat nie daar was vir 'n ander persoon wie desperaat uitgereik het nie. Wees 'n mentor terwyl jou eie mentor agter jou is.
Wees 'n mentor
Moenie terugkyk nie
Vergeet die dinge wat agter jou is en reik uit na dit wat voor jou is...
Laat die ou lewe agter
Fokus op God vir 'n verandering
Fokus eerder op God en vergeet wat die wêreld in jou ore skree.
Volg Hom
Watter kleed dra jy?
Leer om verander te word en soos Christus te word...
Beklee jouself met HomLewe Godvresend in jou huis en jou werkplek
'n Besigheid wat nie op die beginsels van die Woord 'n basis het nie, is een wat uiteindelik gaan misluk. Johannes Hoofstuk Drie is die kern van ons besigheid, Andries Oberholzer Consulting. Besoek ons vir dokumentasie bestuur, webwerfontwikkeling, vertaling, en proefleeswerk.
Andries Oberholzer Consulting
Hoe het jy op ons webwerf afgekom?
Ons glo nie in toeval nie. Alles in jou lewe gebeur met 'n rede. Jy het dalk inligting aanlyn gesoek, dalk op soek na hoop, miskien inligting hoe om jou lewe positief te verander. Jy het by die regte plek uitgekom.
Terwyl jy nou hier is, maak van die geleentheid gebruik om nuwe lewe in Jesus Christus te vind.
Ons hoor graag van jou
+27 (0)84 531-8046info@johnchapterthree.com
Facebook Bladsy
Instagram Bladsy
LinkedIn Bladsy
Telegram