Vra sy vergifnis

Dokumentasie Geplaas op Saterdag, 7 Mei 2022

Bid en vra dat Hy jou die sonde sal vergewe

Bid en vra dat Hy jou sonde sal vergewe

Die volgende stap is om te bid dat Hy jou sonde sal vergewe. Vra dat Hy die leemte in jou hart sal vul met Sy liefde en teenwoordigheid. Wanneer jy vra dat die Here die storm in jou lewe kalmeer en jou sonde vergewe, sal Hy dit doen.

9As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sonde te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig. – 1 Johannes 1:9

Terug

Stuur vir 'n vriend

Hoofbladsy