Waarom ervaar osn nie sy liefde nie?

Waarom ervaar ons nie Sy liefde nie?
Die mens glo dat hy voortdurend moet werk en goeie dade verrig om God se guns te wen. Voel jy moedeloos omdat jy nie daarin slaag nie? Ons bereik niks, ondanks al ons menslike pogings.
8Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God; 9nie uit die werke nie, sodat niemand mag roem nie. – Efesiërs 2:8-9