Bely jou sonde

Bely jou sonde
Wanneer jy besef dat jy Jesus Christus in jou lewe nodig het, is jou eerste taak om jou sonde te bely. Om jou sonde te bely is om aan Hom te erken dat jy 'n sondaar is; verkeerd gedoen het; en nie waardig is om in Sy teenwoordigheid te wees nie.
19Kom dan tot inkeer en bekeer julle sodat julle sondes uitgewis kan word en tye van verkwikking van die aangesig van die Here mag kom. – Handelinge 3:19