Jy het 'n keuse

Die beter weg
Mense dink dat hulle die lewe in eie krag kan aandurf. God ken ons en ons omstandighede en weet wat ons nodig het. Hy vereis van ons om 'n keuse te maak: óf die pad wat jy tans loop en waar jy ongelukkigheid ervaar, óf Sy weg.
12Daar is 'n weg wat vir 'n mens reg lyk, maar die einde daarvan is weë van die dood. – Spreuke 14:12