Ontvang sy vergifnis

Dokumentasie Geplaas op Saterdag, 7 Mei 2022

Ontvang sy vergifnis

Ontvang sy vergifnis

Die laaste stap is om Sy liefde en vergifnis onvoorwaardelik te aanvaar. Wat leer Jesus vir ons van homself? Johannes 14:6 is een van die sleutel tekse in die Evangelie van Johannes.

6Ek is die weg, en die waarheid, en die lewe. Niemand kom na die Vader toe behalwe deur My nie. – Johannes 14:6

God se plan vir jou

Terug

Stuur vir 'n vriend

Hoofbladsy