Hoe om God se liefde vir ons te ervaar

Hoe kan ek God se liefde ervaar?
God wil deel van jou lewe wees. Jy het nie nodig om op jou eie krag staat te maak nie.
16Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie maar die ewige lewe kan hê. – Johannes 3:16
Nooi Hom in jou lewe in!