Johannes Hoofstuk Drie ondersteun die volgende organisasies

Organisasies en bewegings wie ons ondersteun
Johannes Hoofstuk Drie ondersteun 'n aantal organisasies en bewegings wie die verkondiging van die evangelie van vrede vooropstel. Hieronder is 'n paar van hulle.
I-am-N – 'n wêreldwye beweging wat hom beywer vir die ondersteuning van Christen gelowiges in Irak. Vervolgers merk die huise van hierdie gelowiges met ن – die Arabiese karakter wat N aandui, en wat hierdie mense as Christene identifiseer. Hulle word gedwing om tot Islam te bekeer, te vlug, of doodgemaak te word.
I am second – die openbare getuienisse van bekende figure wie ook Christen gelowiges is.
WordProject – Lees die Bybel in enige van 'n aantal tale.